Ibn Zura

Ons Here, wend die straf van die Hel van Ons af; want die straf daarvan is ’n voortdurende kwelling. (Koran 10:54)

Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem! (Johannes 1:29)

Christen - Moslem dialoog het ten doel om die punte van ooreenkomste te vind en uit te lig. Vrae, soos: het ek al die ewige lewe beërwe? Hoe ontvang ek God se vergifnis? Hoe kan ek verseker weet dat ek Hemel toe sal gaan wanneer ek sterf? Wie is Jesus Christus?

As jy enige hulp nodig het of ʼn vraag wil vra, kontak ons asseblief: